Gesteelde Bees / Dubbel dek Skaap Sleepwa


Op soek na sleepwa in foto.Sleepwa registrasie nommer CND521NC. As enige iemand enige inligting het oor waar die sleepwa gevind kan word kontak my asseblief.

Sleepwa is vermoedelik in die Oosrand omgewing

Kan verede inligting rondom sleepwa verskaf indien gevind sou word.

Report ID: 30200
Crime Category: Stolen - Other
Province: Gauteng
City/Town: Boksburg
Suburb:
Address: Eastrand
Crime Date/Time: 24 Sep 2018, 09:09 AM
Reported By: Hireman
Reported Date: 10 Oct 2018, 10:10 AM
Related Link:

Start the conversation

Popular categories