Chemteck engineering scam and fraud


http://chemtechengineering.co.za/
As enige iemand meer inligting het oor die mense kan julle my inbox.
Eco plastics het R50000 se produkte gekoop nadat alle voorsorg maatreels gedoen was.(land line,vat nom, besigheids registrasie nom ens.)
Al die foone lui net of dis af.
Kobus 0639435003 (eienaar)
Chemtek land lyn +27 21 8259829
Saak is gemaak by poliesie
Die "drywer" het die heeltyd geld gesoek omdat die trok "gebreek" het(R2500) na dit is hy afgetrek want die trok was "oorgewig" die boete was R3000

Report ID: 19812
Crime Category: Fraud
Province: Free State
City/Town: BLOEMFONTEIN
Suburb:
Address: 9 Adeer rd,Somerset west Capetown
Crime Date/Time: 9 Oct 2017, 07:10 AM
Reported By: Wentzel
Reported Date: 11 Oct 2017, 07:10 AM
Related Link: View

Join the conversation

  • Wentzel 11 Oct 2017, 01:38 PM

    0514357700 of 0725805163

  • Andre Putter 11 Oct 2017, 01:22 PM

    Hoe kan ek jou kontak?

Popular categories